Moneyweb: Laat betalings die ‘sluipmoordenaar’ van klein besighede

 

Die proses om betalings uit te stel stuit die ontwikkeling van die tipe ondernemings.

Een van die grootste probleme wat klein ondernemings die meeste onderkry is dat die regering en groot ondernemings hulle laat betaal. Dit dra by dat meer as 70% van alle ondernemings hulle deure binne die eerste twee jaar moet sluit. Bernard Swanepoel, die uitvoerende direkteur van die Small Business Institute verduidelike aan Ryk van Niekerk die tendense rondom klein ondernemings in Suid-Afrika.

by Moneyweb- https://www.moneyweb.co.za/moneyweb-radio/laat-betalings-die-sluipmoordenaar-van-klein-besighede/

6 May 2019 19:24